Top

Brekende Nuus

  • Familielede van sommige slagoffers wat tydens die massaskietery in KwaMakhutha in KZN dood is, ontken dat hul geliefdes by dwelmhandel betrokke was; 11 mense is Dinsdagaand dood en nog 3 beseer toe ’n groep mans met klapmusse en koeëlvaste baadjies op ’n huis in die woongebied losgebrand het, berig eNCA

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

  • 7 mense is dood in ’n Russiese aanval op ’n plaas in die Charkif-streek in Oos-Oekraïne, het hul premier gesê, nadat ’n vlaag aanvalle regoor die land aangemeld is

  • Die ANC sê geskorste nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola moes minister Senzo Mchunu teengestaan het toe hy glo ’n onwettige opdrag uitgereik het om by misdaadintelligensie-aanstellings in te meng

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos