Top
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Greatest Rivalry’: All Blacks slaan hard, nooi hul ‘Cape Crusaders’ na verwelkomingsbyeenkoms in Kaapstad
Die All Blacks hou Vrydag ’n openbare verwelkomingsgeleentheid in Kaapstad en nooi plaaslike ondersteuners om die span te verwelkom voor…
-
Verdagtes in Luxemburg gearresteer oor moord op Franse burgers in SA
Twee verdagtes, waaronder die voormalige eggenoot van een van die slagoffers, is in Luxemburg in hegtenis geneem in verband met…
-
Die WAT se woord van die week
syglyadder(sy-gly-ad-der) s.nw., syglyadders. (ongewoon) Adder wat met ’n tipiese sywaartse winding v.d. liggaam voortbeweeg, veral Namibadder: Die syglyadder het ’n…
-
Nee vir ‘Sasolburg by die see’
Suid-Afrika se eerste groot kommersiële e-vliegtuigbrandstofaanleg wat beplan word as deel van die wêreld se oorgang na ’n koolstofvrye ekonomie,…
-
Ackers: Tussen seisoene of nie, Bulls gaan voluit teen die All Blacks speel
Met minder as twee maande voor die begin van die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, is die Bulls hard aan die werk…
-
Vrystaatse polisiesersant verskyn in hof op korrupsie- en afpersingsaanklagte
’n 43-jarige polisiesersant, William Mahlangu, van Sasolburg in die Vrystaat, is in aanhouding nadat borgtog in ’n korrupsie- en afpersingsaak…
-
6 werknemers van Sol Plaatje-munisipaliteit vas wat glo kabels steel
Ses werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit is verlede week in Florianville, Kimberley, in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik…
-
Manenberg-onderwyser vertel waarom sy haar eie party stig
Yumna Alexander (40), ’n produk en onderwyser van Manenberg op die Kaapse Vlakte, wil haar gemeenskap se lewe verander en…
-
SASSA: Wat jy moet weet as jou toelae hersien word & hoe om jou nuwe kaart te kry
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) herinner begunstigdes wie se maatskaplike toelaes vir hersiening geïdentifiseer is dat hulle nie…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
EFF-leier Julius Malema het die DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat, Helen Zille, tot vandag tyd gegee om beweerde lasterlike opmerkings oor hom terug te trek en daarvoor om verskoning te vra, met Malema se regsverteenwoordigers wat ’n formele eis aan Zille gestuur het ná bewerings wat sy Sondag tydens ’n onderhoud op eNCA gemaak het
-
Verskeie ontploffings is in Saoedi-Arabië se hoofstad Riyadh gehoor nadat die militêre koalisie wat teen Jemen se Houthi-rebelle veg, gesê het hy het ’n ballistiese missiel onderskep wat deur die Iran-gesteunde groep na die stad gelanseer is
-
ActionSA sê hy bly oop vir samewerking met die DA in Jhb, maar nie indien Helen Zille die party se burgemeesterskandidaat is nie, terwyl koalisie-onderhandelinge voortduur nadat geen party in verlede week se plaaslike verkiesings ’n volstrekte meerderheid behaal het nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









