Top
-
6 werknemers van Sol Plaatje-munisipaliteit vas wat glo kabels steel
Ses werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit is verlede week in Florianville, Kimberley, in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik…
-
Manenberg-onderwyser vertel waarom sy haar eie party stig
Yumna Alexander (40), ’n produk en onderwyser van Manenberg op die Kaapse Vlakte, wil haar gemeenskap se lewe verander en…
-
SASSA: Wat jy moet weet as jou toelae hersien word & hoe om jou nuwe kaart te kry
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) herinner begunstigdes wie se maatskaplike toelaes vir hersiening geïdentifiseer is dat hulle nie…
-
Wenbrief van die week: Betaal tol met ’n glimlag
Onlangs het Sanral genoem dat hy dalk tolhekke op alle nasionale paaie moet bou om met instandhoudingskoste te help. En…
-
MH370: Die tergende raaisel wat geliefdes steeds teister
Familielede van Chinese passasiers aan boord van Malaysia Airlines-vlug MH370, wat 12 jaar gelede in een van die lugvaartbedryf se…
-
Hopefield-groep hoop om stokkie voor reuse-nywerheidsprojek te steek
Bekommerde inwoners in Hopefield skop verbete vas teen ’n beoogde multimiljardse brandstofaanleg en reuse-sonplaas vlak buite dié plattelandse Weskusdorp. Die…
-
Amerikaanse lokettreffer laat selfs Griekse premier jubel!
Die Griekse premier, Kyriakos Mitsotakis, het rolprentmaker Christopher Nolan bedank omdat hy met sy trefferfliek The Odyssey die kollig weer…
-
Selfs tandartse wil van dié robotte hê
Mensagtige robotte wat take van druiwepluk tot die verwelkoming van besoekers kan verrig, was onlangs by Frankryk se Vivatech-handelskou in…
-
Statebondspele: Net 0,01 sekonde tussen Smith en bronsmedalje!
Span SA het Maandag met nege medaljes by die 2026 Statebondspele begin – almal verower in die Tollcross Internasionale Swemsentrum.…
-
Franse brand ‘stabiel’, Spanje ervaar ‘positiewe nag’ – maar nuwe hittegolf dreig
Die groot veldbrand in die Gironde-streek in suidwes-Frankryk het oornag nie verder versprei nie, het die plaaslike owerhede vroeg Dinsdag…
Brekende Nuus
-
Gauteng staan op die punt om sy 2de hittegolf van die jaar te beleef, wat na verwagting Woensdagmiddag begin en tot Vrydag sal duur, terwyl die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat temperature in sommige gebiede tot 36 °C kan styg
-
Watter krisis op losskakel? Frankryk kies kaptein Antoine Dupont op 10, met Maxime Lucu as sy skrumskakel, vir Vrydagaand se kragmeting teen die Bokke
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Iran se weermag het gesê ’n olietenkwa het ’n seemyn in die Straat van Hormoes getref en aan die brand geslaan, in ’n gebied waar die land skepe teiken wat volgens hom sonder sy toestemming deurvaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









