Sport
-
Oom Rugby skryf oor die Stormers se onlangse nederlaag: Skeidsregters, risiko’s en belonings
Die Stormers-ondersteuners is waarskynlik in sak en as ná hulle nederlaag verlede naweek teen Toulon. Een of twee opspraakwekkende goed…
-
Hyrox: Die fisieke én psigiese uitdaging
Meer as 6 000 atlete het op 3 April die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum ingevaar vir ’n Hyrox-kompetisie. Corlia Meyer, woordvoerder…
-
Nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms wéér ’n gemors: ‘Koppe moet rol’
Die gort is gaar met die chaos van vanjaar se nasionale atletiekkampioenskapsbyeenkoms. En nou is die Federasie van Beheerliggame van…
-
Gerda Steyn slaggereed om historiese 7de agtereenvolgende Two Oceans-titel na te jaag
Wanneer Gerda Steyn Saterdagoggend by die wegspringstreep in Kaapstad aantree, sal sy nie die gewig van ses opeenvolgende oorwinnings op…
-
Varsitybeker-eindstryd: Opwindende seisoen eindig met NWU Arende teen Tuks in Pta.
Tuks en die NWU Eagles sal om Varsitybeker-glorie meeding nadat hulle Maandag hul onderskeie halfeindstryde gewen het. In die eerste…
-
Daisies vertrap Boland om hul kroon te behou
Die Isuzu Bulls Daisies is Saterdag, 4 April, vir die vierde agtereenvolgende keer as die wenners van die Pick n…
-
Varsitybeker-halfeindstryd: Alles-of-niks vir dié vier spanne
Dit is tyd vir die uitkloprondes in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie en as ons die vorige wedstryde in oënskou neem, beloof…
-
Bulle val kort in taai stryd teen Warriors
Die Bulle se droom om na die kwarteindronde van die Kampioenebeker-reeks te vorder is beëindig nadat hulle Saterdag met 21-25…
-
SA Beker: Heyneke Meyer se Arenda vlieg hoog
Die invloed van die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer speel reeds ’n groot rol by die SWD Arende wat die verlede…
-
Bulle se alles-of-niks-stryd teen Warriors
Die Bulle staan voor ’n reuse toets wanneer hulle Saterdagaand die Glasgow Warriors vir ’n plek in die kwarteindronde van…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









