Sport
-
F1: Jonk én wen (harte) in ’n japtrap: Kimi Antonelli wen GP in Japan
Die Mercedes-nuweling Kimi Antonelli het Sondagoggend sy tweede agtereenvolgende Formule Een-oorwinning, dié keer by die Japanese Grand Prix, behaal. Hy…
-
Agterlosige Stormers se plaasvervangers trek die wa deur die drif om Edinburgh te klop
Goeie skopwerk wen wedstryde. Nie net om akkuraat pale toe te korrel nie, maar ook hoe jy takties jouself in…
-
Lions brul hard op Ellispark, klop Dragons oortuigend
Hul dissipline het aanvanklik die Lions erg in die steek gelaat. Hoewel hulle uitstekend op die aanval en verdediging gelyk…
-
Bulls wíl in VRK-top-4 wees, klop gekweste Munster net-net by Loftus
Dié Munster-span wou sekermaak dat hulle nie weer met ’n ronde nulletjie huis toe gestuur word nie, en sou boonop…
-
Sewes: Bok-vroue slaggereed om vorige toernooi se foute reg te stel hierdie naweek
’n Mens kan nou al verwag dat die Springbok-vroue se sewespan met baie flair en vryheid sal speel, maar soveel…
-
Naweeknuus: Dís wat jy als moet weet
Gholf-legende Tiger Woods is in hegtenis geneem ná hy sy Range Rover-motor laat rol het. Die ongeluk het sowat tweeuur…
-
VRK: Phepsi Buthelezi speel ’n barshou, Sharks wen ietwat slordige stryd teen Cardiff
Die Hollywoodbets Sharks het Vrydagaand oortuigend voortgebou op hul wondersege van 45-0 teenoor Munster verlede week. Dié keer was dit…
-
VRK: Tuis-uitspeelrondes wink vir Stormers, só lyk die spanne vir die naweek
Met die Stormers se plek in die top-agt van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) vir alle praktiese doeleindes reeds in die…
-
Oom Rugby skryf: Só kry die Sharks hul tande terug teen Munster
Verbeel jou, jou baas by die werk kom na jou toe en sê net: “Werk harder,” en loop weg. Geen…
-
Skolerugby: Suide ruk op na Noorde
Die vonke gaan behoorlik spat wanneer die gewilde Noord-Suidskolerugbytoernooi Vrydag, 27 Maart, by Affies in Pretoria afskop. Dié jaarlikse skouspel…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









