Sport
-
Oorheersende Bokke stuur Engeland kas toe op Ellispark
Nog ’n blitsige begin, ’n Engelse terugvegpoging en daarna ’n oorheersende aanvang van die tweede helfte het die Springbokke tot…
-
Kolos-krisis: Laat beseringskok tref Springbokke
Die Springbokke het twee groot beseringshoue gekry voor Saterdag se toets teen Engeland, met Siya Kolisi en Eben Etzebeth wat…
-
Ierland breek Wallabies se harte met wendrie in die doodsnikke
Ierland het die harte van Australië gebreek toe ’n drie twee minute voor die einde ’n dramatiese 33-31 oorwinning oor…
-
Bok-vroue wil ranglys klim
’n Oorwinning Saterdag vir Swys de Bruin, die afrigter van die Springbok-vrouespan, is ’n gulde geleentheid om in die eerste…
-
All Blacks oorleef Frankryk-skok in Christchurch-riller
Dit was van begin tot einde ’n titaniese stryd teen ’n verbasende tempo, maar Nieu-Seeland het uiteindelik met ’n harde…
-
Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!
Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry…
-
Rassie ná Saterdag saam met Jake White in Bok-rekordboeke
Afrigter Rassie Erasmus sal Saterdag vir die 54ste keer in beheer van die Springbokke wees wanneer hulle teen Engeland uitdraf.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 3 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi (Ronde van 32) 19:45 Australië t. Egipte 23:45 Argentinië t. Kaap Verde Gholf…
-
Junior Bokke te sterk vir Georgië ná taai begin
Dit was allesbehalwe maklik, veral in die eerste kwartier toe Georgië sterk begin het, maar die Junior Bokke het Donderdagaand…
-
McKenzie: ‘Daar is net een afrigter wat Bafana Bafana moet lei’
Die 74-jarige Belgiese afrigter, Hugo Broos, het reeds bevestig dat hy ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi vanjaar sy pos sal verlaat om…
Brekende Nuus
-
11 mense is vandag dood en tientalle beseer in kettingbotsings aan albei kante van ’n snelweg in suidoostelike Bulgarye, wie se paaie as die gevaarlikste in die Europese Unie beskou word
-
Die moordverhoor van Tiffany Meek, wat daarvan beskuldig word dat sy betrokke was by die dood van haar seun, sal vandag in die Jhb-hooggeregshof voortgaan, waar verdere getuienis na verwagting aangehoor sal word
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Voormalige burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, en sy adjunk, Loyiso Masuku, sal nie na die Johannesburgse stadsraad terugkeer nie nadat hulle hul proporsionele verteenwoordiging-setels in verlede week se verkiesing verloor het, te midde van die ANC se agteruitgang in die stad van 91 raadsitplekke tot net 63
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









