Sport
-
Onvolmaakte maar kalm Junior Bokke verdien afrigter se lof ná oorwinning oor Wallis
Junior Springbok-afrigter Kevin Foote het sy span se veerkragtigheid en aanvallende ingesteldheid geloof nadat hulle Wallis in hul laaste poelwedstryd…
-
Junior Bokke behoedsaam vir geharde Wallis in beslissende Groep A-kragmeting: ‘Wallis gee nooit op nie’
Die Junior Springbokke speel Dinsdag hul laaste Groep A-wedstryd by die o. 20-Wêreldkampioenskap teen Wallis, met die afskop wat om…
-
Rassie maak 10 veranderings aan Bok-span soos Pollard terugkeer vir Skotland-kragmeting
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het getrou gebly aan sy doelwit om soveel moontlik spelers in sy groep die geleentheid te gee…
-
Cravenweek: Wie kan WP se onoorwonne lopie stuit?
Kan iemand vanjaar die Westelike Provinsie se oorheersing op die Cravenweek vir hoërskole hier inperk? Die 61ste weergawe van die…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 6 Julie Sokker Wêreldbeker-toernooi 20:45 Ronde van 16, VSA t. België Rugby (SS, 211) o.18-Cravenweek 09:25 Boland t. Leopards…
-
Ox Nche se besering oorskadu Springbokke se oorwinning oor Engeland
Die Springbokke se beseringskrisis het verdiep ondanks hul oortuigende oorwinning van 45-21 oor Engeland in die Nasieskampioenskap, met die stut…
-
T20: Aussies mik vir 7de Wêreldbeker-titel
Australië se vrouekrieketspan sal Sondag poog om vir ’n sewende keer as die kampioen gekroon te word tydens die eindstryd…
-
F1: Russell puik op Spielberg; nou vir Silverstone
Die Oostenrykse Grand Prix in Spielberg het weer Formule Een se blommeruiker herrangskik. Die spanne wat die toon tans aangee,…
-
Springbokke teen Engeland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Damian de Allende. Maar dit blyk ’n kommuniaksiefout agter die skerms te wees…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
ActionSA het bevestig dat sy leier, Herman Mashaba, bereid is om sy ambisie om burgemeester van Johannesburg te word te laat vaar, maar slegs indien die DA se Helen Zille ook haar ambisies vir die pos terugtrek
-
11 mense is vandag dood en tientalle beseer in kettingbotsings aan albei kante van ’n snelweg in suidoostelike Bulgarye, wie se paaie as die gevaarlikste in die Europese Unie beskou word
-
Die moordverhoor van Tiffany Meek, wat daarvan beskuldig word dat sy betrokke was by die dood van haar seun, sal vandag in die Jhb-hooggeregshof voortgaan, waar verdere getuienis na verwagting aangehoor sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









