Sport
-
Klim Rassie weer in die All Blacks se koppe in?
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die All Blacks die stryd aangesê en gesê daar is geen manier dat hulle Saterdag in…
-
Spanne en tye vir die naweek se Curriebeker-wedstryde
Currie Cup-spanne: Rondte 6 Pumas teen Griquas, Vrydag – 15:00 Pumas 15 Jaycee Nel, 14 Darren Adonis, 13 Sango Xamlashe,…
-
Rassie: Geniet die skouspel, respekteer die haka
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ’n beroep op ondersteuners wat Saterdag die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks teen die All…
-
Damian slegs 10de Bok wat 100 wedstryde in groen en goud speel
Damian de Allende sal Suid-Afrika se 10de Springbok-centurion word wanneer hy teen die All Blacks uitdraf. Hier is die volledige…
-
Rassie oor Doogz en sy 100ste wedstryd: ‘Hy’s ’n dienaar van die spel’
Damian de Allende sal Saterdag by ’n elitegroep aansluit wanneer hy sy 100ste toetswedstryd vir die Springbokke speel. Die ervare…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 21 Augustus Rugby (SS, 201) Curriebeker-reeks 14:55 Pumas t. Griekwas 17:00 Bulls t. Stormers XXIII 19:10 Sharks XV t.…
-
Oom Rugby: Springbokke moet hiervoor uitkyk in Rivalry-reeks
Jy sê dalk nie vir enige man “oom” nie, maar Oom Rugby verdien sy titel. Die man skryf sport so…
-
Verstappen beëindig bespiegeling oor toekoms by Red Bull
Die bespiegeling kan uiteindelik stop. Max Verstappen gaan nêrens heen nie. Red Bull het Donderdag aangekondig dat hul viervoudige Formule…
-
Springbokke t. All Blacks: Dís die belangrike syfers agter die ‘Greatest Rivalry’
Met ’n wedywering wat oor meer as ’n eeu strek, skop die Springbokke en All Blacks Saterdag in Johannesburg die…
-
Greatest Rivalry: Só lyk die Bok-span wat die Kiwi’s op Ellispark moet tem
Die Springbok-senter Damian de Allende sal die 10de speler in die geskiedenis word wat 100 toetswedstryde vir Suid-Afrika speel wanneer…
Brekende Nuus
-
Die moordverhoor van Tiffany Meek, wat daarvan beskuldig word dat sy betrokke was by die dood van haar seun, sal vandag in die Jhb-hooggeregshof voortgaan, waar verdere getuienis na verwagting aangehoor sal word
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Voormalige burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, en sy adjunk, Loyiso Masuku, sal nie na die Johannesburgse stadsraad terugkeer nie nadat hulle hul proporsionele verteenwoordiging-setels in verlede week se verkiesing verloor het, te midde van die ANC se agteruitgang in die stad van 91 raadsitplekke tot net 63
-
Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski, het in Denemarke aangekom, met die land wat sê hy bied gesprekke aan tussen die Zelenski en Nordiese leiers om militêre steun, lugverdediging en die beveiliging van energie-infrastruktuur te bespreek
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









