Sport
-
Markram keer terug na Proteas ná persoonlike onderbreking
Aiden Markram is terug in die Proteas-span nadat persoonlike omstandighede hom die afgelope paar maande uit internasionale krieket gehou het.…
-
Bokke verwag moeilike stryd teen Wallabies
Die Springbokke verwag ’n heel ander uitdaging teen Australië in Perth, met die hulpafrigter Mzwandile Stick wat waarsku dat die…
-
Sharks se jongklomp beïndruk, knip Ospreys se vlerke in Durban
Die Sharks het hul Verenigde Rugbykampioenskapseisoen op die perfekte wyse begin deur Saterdag in Durban ’n bonuspuntoorwinning van 41-24 oor…
-
Bulls teen Zebre: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Ná 25 minute se speeltyd was die telling 3-0 in Zebre se guns en het die Bulls maar weinig van…
-
Sharks teen Ospreys: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Dit bly belangrik om vordering en ’n verbetering te beloon. Dus is Sharks-skrumskakel Jaden Hendrikse ons speler van die wedstryd.…
-
Dramatiese drie deur Mpeku in doodsnikke van wedstryd sorg vir Lions-oorwinning
Die Lions het hul Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen met ’n oorwinning begin toe hulle die verdedigende kampioen, Leinster, Saterdag in Johannesburg met…
-
‘Hou dit by die wedstryd’ toe media Bok-kaptein oor uitlatings van toeka wou vra
Die omstredenheid rondom André Esterhuizen, wat Sondag die Springbokke teen die Wallabies aanvoer, het Saterdag ’n nuwe wending geneem. Esterhuizen…
-
#VKR Lions v Leinster: Die Papier se speler van die wedstryd is . . .
Dis al jare lank die geval. Die Lions is besig om stilweg ’n paar supersterre te kweek. Vleuel Kelly Mpeku…
-
Buksie (11) ‘verleë’ ná hy ouer teenstanders tydens Spele die loef afsteek
Japan se 11-jarige e-sportwonderkind Yuki Kurihara het gesê hy was “verleë” nadat hy Saterdag goud by die Asiatiese Spele gewen…
-
VRK: Volg die wedstryd tussen die Lions en Leinster regstreeks hier
Lions 15 Boeta Chamberlain, 14 Kelly Mpeku, 13 Henco van Wyk, 12 Richard Kriel, 11 Erich Cronjé, 10 Chris Smith,…
Brekende Nuus
-
Die Helen Suzman-stigting het die Wes-Kaapse hooggeregshof genader in ’n poging om EFF-leier Julius Malema uit die Regterlike Dienskommissie te laat verwyder omdat hy na bewering herhaaldelik regters aanval wat uitsprake teen sy party lewer, wat kommer wek oor die onafhanklikheid van die regbank
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy tydens ’n verhouding met Nvidia-hoof Jensen Huang vir China gespioeneer het, het ’n Hongkong-paspoort gebruik om Taiwan binne te gaan, het die eiland se immigrasie-agentskap gesê, terwyl owerhede die voorval ondersoek
-
Die SA akteur en Transkei-legende Ben Dekker is op 86-jarige ouderdom in Port St. Johns oorlede
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









