sake
-
Môre is D-dag vir Godongwana: Dís wat jy van mini-begroting kan verwag
Suid-Afrika gaan dalk uiteindelik ’n formele fiskale anker kry wat die regering tot groter begrotingsdissipline verbind, wanneer Enoch Godongwana, die…
-
Nyweraars swig onder VSA-tariewe
Vir Doug Rende, wat ’n vervaardiger van aluminiumprodukte in die Amerikaanse deelstaat Ohio bestuur, beteken pres. Donald Trump se invoertariewe…
-
Kunsmatige intelligensie: Moenie vallende mes met kaal hande probeer vang
My oorlede oupa Petrus van Rooyen het my vroeg in my lewe al gewaarsku om nie met skerp messe te…
-
Finansies: Almal kan presteer deur aan te hou; beter te doen
In atletiek bepaal hoogspringers en paalspringers hoe hoog hul dwarslat geplaas moet word voordat hulle spring. Ons almal doen dit…
-
Brandstofprys: ‘Regering moet sê oor reserwes’
Die regering moet duidelike antwoorde verskaf oor Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes – watter voorraad is beskikbaar, onder watter voorwaardes dit…
-
‘Airbnb-taks’ moethuurkoste demp
Uitermate duur verblyfkoste in die Kaapse metro en die internasionale tendens van stadsowerhede om Airbnb in te perk, word op…
-
Firmas hou die handrem op
Maatskappye se kontantreserwes groei sterk, maar hulle hou steeds die handrem op investering – ’n skerp kontras in ’n ekonomie…
-
Huishoudings se skuldlas swaarder as gedink
Suid-Afrikaanse huishoudings het die afgelope paar jaar ’n groter deel van hul inkomste aan skuld afgestaan as wat vorige syfers…
-
‘Rentekoers kan weer styg’
Die risiko van nóg ’n rentekoersverhoging vanjaar bly hoog, sê ekonome, nadat die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee (MPC) verelde Woensdag die…
-
Inflasie kruip hoër, maar pryse bly gedemp
Suid-Afrika se inflasie het in Augustus net effens gestyg, met die jongste syfers wat wys dat prysdruk in die algemeen…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Politieke partye, waaronder ActionSA, die SAKP en die MKP, hou ’n gesamentlike inligtingsessie oor die toekoms van die Ekurhuleni-stadsraad
-
Die FBI ondersoek nou amptelik die verhouding tussen Nvidia-hoof Jensen Huang en beweerde Chinese spioen Alice Huang
-
Die EU se topklimaatbeampte het erken dat die verwagtinge vir die COP31-beraad in Turkye laag is, maar gesê daar is steeds hoop op betekenisvolle vordering met die uitbreiding van skoon elektrisiteit
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









