Nuusbrief 5
-
Tappe gee feite oor skrums, sê Bokke knoei nie
Sak, Sarel! As dit maar so maklik was . . . Skrum is nie speletjies nie, maar dis iets waarin…
-
VRK: Matfield en Kitsie verskil oor gehalte
Almal hoef gelukkig nie altyd saam te stem nie. Die voormalige Springbokke Victor Matfield en Steven Kitshoff verskil oor aspekte…
-
Ollie le Roux wil sien dat die Vrystaat weer floreer
Hoe gemaak om Cheetahs weer vinnig, flink en vreesloos te kry? Dit gaan ingryping van verskeie partye verg, vertel die…
-
Stormers-lostrio dalk VRK se beste?
Wat het Hacjivah Dayimani, Siya Kolisi, Paul de Villiers en Evan Roos in gemeen buiten die Stormers-trui? Hulle is moontlik…
-
VRK: Tappe wil sien dat die spel vloei
Die pen is dalk magtiger as die swaard, maar op ’n rugbyveld is niemand so magtig soos die persoon met…
-
Om te Nortjé met rooibal, of nié
Om te Nortjé, of om te Nor-ja . . . Dit lyk asof dit ’n ‘ja’ en nie ’n ‘nee’…
-
Die één maand wat krieket se dood is
Wie onthou toe ons teen Oktober reeds gekleurde sonbrandmiddel in strepe op ons wange gesmeer het om soos Jonty Rhodes…
-
Pure Bok-lekkerte
Van ons Bokspelers is tydens die afgelope Greatest Rivalry-reeks teen die All Blacks as “te oud” uitgejou. Oud, oor die…
-
Dis ons droom vir Kimberley se mense, sê Bergh
Vergeet vir ’n oomblik van Kimberley se gat – die Griekwas se afrigter Pieter Bergh, hoop juis niemand beland in…
-
Kolbe kan Kiwi’s se drome sink
Dit voel soos ’n ewigheid tot môre! Nie net gaan ons moet “skrum, Bokke, skrum” nie, maar Cheslin Kolbe sal…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









