Nuusbrief 4

  • Spankeuse wys Rassie wil Nasies-trofee gryp

    Spankeuse wys Rassie wil Nasies-trofee gryp

    Vergeet van die kritiek en kantlynopmerkings: Rassie Erasmus, Bok-afrigter, wil die Nasieskampioenskap wen. Nie tweede kom nie, wén. Die voormalige…

  • Malcolm is ’n Bul!

    Malcolm is ’n Bul!

    Almal het gegis en gewonder, maar ons kan onthul: Malcolm Marx sluit eersdaags by die Bulls aan. Hy het geteken…

  • VRK: Bulls oorheers statistieke

    VRK: Bulls oorheers statistieke

    Indien jy op statistiek staatmaak om jou wenspan te voorspel, is hier vir jou ’n nuttige wenk: Die Bulls en…

  • Spanne onder druk, sê Ackers

    Spanne onder druk, sê Ackers

    Jy moet deesdae ’n kalender teen jou yskas hê waarop jy die tye kan neerskryf wanneer daar rugby gespeel word.…

  • Dis nou Bok teen Bok

    Dis nou Bok teen Bok

    Gewoonlik is dit skouer aan skouer, sy aan sy. Maar wanneer die Bulls teen die Lions uitdraf, en die Stormers…

  • Bok-pyn is kortstondig

    Bok-pyn is kortstondig

    Ag nee! Dit was nou Perth-teties! Verlede naweek se Bokwedstryd teen die Aussies was ’n loutere marteling. Ná vier geelkaarte…

  • Jy kan nooit praat van ’n B-span, sê Mallett

    Jy kan nooit praat van ’n B-span, sê Mallett

    Ruil bietjie hier, skuif bietjie daar en siedaar! Nee, dis nie ’n B-span wat Sondag in Perth op die veld…

  • Tyd vir ernstige gesprekke, sê Bergh

    Tyd vir ernstige gesprekke, sê Bergh

    Dit gaan die verstand te bowe. Die Griekwas gaan weer vir volgende jaar se Curriebeker-reeks moet kwalifiseer. En dit nadat…

  • Greatest Rivalry: Bok hulle op!

    Greatest Rivalry: Bok hulle op!

    As die Bokke die All Blacks môre wil klop, gaan hulle waaragtig beter gebruik moet maak van die tweede helfte…

  • Derde keer skeepsreg?

    Derde keer skeepsreg?

    Gebeur slegte dinge altyd in drie? Nie as die Bokke môre teen die All Blacks by die FNB-stadion wen nie.…

Brekende Nuus

  • ’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het

  • Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig

  • Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos