Nuusbrief 4
-
Handré moet wéér help in Kaapse toets
Dis ’n ope vraag of die land die teleurstelling van verlede week se tandekners-Bokwedstryd verwerk het. Tog was die gees…
-
Oom Rugby: Springbokke moet hiervoor uitkyk in Rivalry-reeks
Jy sê dalk nie vir enige man “oom” nie, maar Oom Rugby verdien sy titel. Die man skryf sport so…
-
Bulls se nuwe wapen losgelaat
Midde die gure weer in Gauteng moes die Bulls steeds litte losmaak voor môre se wedstryd teen die All Blacks…
-
Sacha die wenfaktor?
Dit is bykans onmoontlik om te dink die All Blacks het 30 jaar gelede laas in Suid-Afrika getoer. Die Silwervarings…
-
Kom groet die AB’s vandag
Die All Blacks hou vandag ’n openbare verwelkomingsgeleentheid by die DHL-stadion in Kaapstad. Plaaslike ondersteuners is genooi om die span…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




