Nuus
Brekende Nuus
-
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge sê hulle gaan in die komende maande groter druk op die Nasionale Tesourie plaas om verskaffers wat die staat miljoene rand kos deur korrupte praktyke en die versuim om dienste te lewer, op die swartlys te plaas
-
Yahya Rahim Safavi, ’n adviseur van Iran se opperleier Mojtaba Khamenei: ‘Sedert die konflik van die Persiese Golf en die Straat van Hormoes na die Rooisee uitgebrei het, is dit moontlik dat die front in reaksie op verdere oorlog selfs verder sal uitbrei, tot by die Indiese Oseaan en moontlik selfs verder’
-
Die DA in Tshwane eis dat die twee maande salarisboete van sowat R200 000 wat aan Eugene Modise, onderburgemeester van die Tshwane-metro en streeksvoorsitter van die ANC opgelê is omdat hy versuim het om sy finansiële belang in Triotic Protection Services te verklaar, onmiddellik toegepas word
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
