Nuus
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
-
Dean Macpherson dalk ministerpos kwyt indien John Steenhuisen waai
Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale…
-
Sinkgat sluk pad in ná groot pyp in Brackenfell bars
Inwoners in Arauna, ’n woonbuurt in Brackenfell kon hul oë nie glo nie toe hulle Donderdagoggend verlede week wakker word,…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




