Storm om Canal+ se skatryk eienaar

Juliette Binoche onlangs by die Cannes-rolprentfees in Frankryk.
Juliette Binoche onlangs by die Cannes-rolprentfees in Frankryk. Foto: Getty Images

Frankryk se grootste filmvervaardiger, Canal+, het aangekondig dat hy geen werk meer gaan doen met 600 mense uit die filmbedryf wat ’n petisie onderteken het teen die groep se konserwatief gesinde eienaar, Vincent Bollore, nie.

Canal+ is ook die nuwe eienaar van MultiChoice in Suid-Afrika.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos