Canal+
-
Storm om Canal+ se skatryk eienaar
Frankryk se grootste filmvervaardiger, Canal+, het aangekondig dat hy geen werk meer gaan doen met 600 mense uit die filmbedryf…
Brekende Nuus
-
Die omstrede besigheidsman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala beweer ondersoekbeamptes van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie het besonderhede in sy artikel 204-verklaring oor beweerde betalings aan die voormalige minister van polisie, Bheki Cele, oordryf
-
Die Brasiliaanse president Luiz Inacio Lula da Silva het die gebrek aan optrede teen aardverwarming veroordeel en by die COP31-klimaatsberaad in Turkye gesê die kwessie het ‘van die wêreldagenda verdwyn’
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die eThekwini-munisipaliteit is deur die hooggeregshof in Durban beveel om die aanstellings van 3 senior bestuurders tersyde te stel nadat die hof bevind het dat die keuringsproses ‘besmet’ was
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
