Nuus
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Trump verwerp Iran se vredesvoorwaardes, Teheran waarsku oor nuwe aanvalle
Amerikaanse president Donald Trump het Iran se voorwaardes om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig as “heeltemal onaanvaarbaar” bestempel,…
-
Swaar reën lê nog vir die hele Mei-maand voor
Terwyl veral die Wes-Kaap gebuk gaan onder erge storms, waarsku Michelle du Plessis, Vox se meteoroloog dat koeler weer as…
-
‘Verskroeie aarde’ vee dorpies in Libanon plat
Hezbollah, Libanon se militante groep, steek na bewering mortiere, missiele en AK47-aanvalsgewere in gewone Libanese burgers se huise in die…
-
Stormweer dwing WKOD om meer as 100 skole Maandag te sluit
Meer as 100 Wes-Kaapse skole sal Maandag gesluit wees nadat ernstige stormweer groot dele van die provinsie getref het en…
-
Regering verklaar ramptoestand ná verwoestende storms in dié provinsies
Die regering het ’n nasionale ramptoestand verklaar nadat swaar reën, oorstromings en stormweer groot skade in verskeie provinsies veroorsaak het.…
-
Twee senior polisiebeamptes vas oor onwettige edelmetaalhandel
Twee senior polisiebeamptes en ’n burgerlike is Sondag in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by die onwettige handel in…
-
Vyf vermeende renosterstropers deur polisie in KZN doodgeskiet
Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand (9 Mei) in ’n skietgeveg met die polisie op die R618-pad in Hluhluwe in die…
-
Kouefront bring swaar reën, moontlike oorstromings in Wynland mee
Te midde van ’n oranje vlak 8-weerwaarskuwing wat vir groot dele van die Kaapse Wynland-distrik uitgereik is, doen plaaslike owerhede…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









