Nuus
-
’n Lewe vir die natuur: Attenborough vier 100 jaar van verwondering
David Attenborough, een van die wêreld se bekendste en mees geliefde natuurkenners, het Vrydag sy 100ste verjaarsdag gevier, en Brittanje…
-
Wellington-verkragting: ‘Rugbyspelers word opgehemel’
Waarskuwing: Hierdie artikel bevat inligting wat sensitiewe lesers kan onstel. Die ondersoekbeampte wat die verkragtingsaak van ’n 21-jarige Wellingtonse student…
-
Geordin Hill-Lewis oor Phala Phala-uitspraak: Dít trek ’n duidelike lyn tussen die DA en die ANC
Buite die konstitusionele hof het EFF-leier, Julius Malema, aan die media gesê dat Vrydagoggend se uitspraak teen pres. Cyril Ramaphosa…
-
Phala Phala-saak: #ThankYouEFF versprei soos veldbrand op X
Die uitspraak van die konstitusionele hof dat die stemmery in parlement oor die Phala Phala-saak ongeldig en ongrondwetlik was, is…
-
President Ramaphosa: Konstitusionele hof se uitspraak moet respekteer word
Ná die konstitusionele hof Vrydagoggend gesê het dat president Cyril Ramaphosa se hantering van ’n onafhanklike verslag oor die Phala Phala-saak…
-
Konstitusionele hof: Phala Phala-stemmery was ongeldig en ongrondwetlik
Die konstitusionele hof het parlement beveel om ’n vervolgingsondersoek teen president Cyril Ramaphosa te begin. Dít volg nadat hulle aanvoer…
-
KLM-lugwaardin in hospitaal opgeneem ná sy met vrou wat aan hantavirus sterf in Jhb. in aanraking kom
’n Lugwaardin van Haarlem, Nederland, is in Amsterdam in die hospitaal opgeneem ná sy met ’n vrou in Johannesburg in…
-
Die Kinderfonds: Jou skenking kan lewens verander
’n Skenking aan Die Kinderfonds beteken meer as net die R200 000 of die Toyota Vitz wat jy kan wen.…
-
Arrestasie in Bouwer-moord ruk wonde oop
Wie het opdrag gegee dat hy vermoor moet word? Dít is wat Amy van Niekerk wonder ná die inhegtenisneming van…
-
Haelstorms, veldbrande, oorstromings: Versekering krities vir dié weer
Caesar Balona, hoof van risiko intelligensie en ingenieurswese by Old Mutual Insure, sê weerpatrone verander die realiteit van huiseienaarskap ingrypend.…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









