Nuus
-
Oekraïne se bondgenote verskerp lugverdediging
Oekraïne se bondgenote het Maandag op ’n beraad in Parys verdere steun vir Kiëf se lugverdediging aangekondig, asook oefeninge vir…
-
KYK: Helen Zille ontplooi haar Blou Brigade
Dis nie ’n toertjie nie, maar ’n bewys van wat moontlik is. Só sê die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg,…
-
Limpopo verlam van skuld
Die provinsiale regering in Limpopo skuld van sy munisipaliteite bykans R1 miljard vir eiendomsbelasting en munisipale dienste. Dit is volgens die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 17 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
PA-leier Gayton McKenzie sleep DA se Anton Bredell hof toe
’n Hofstryd tussen ampsdraers van twee opposisiepartye, die PA en die DA, is begin nadat Gayton McKenzie, minister van sport,…
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Om ’n kind te verloor, is vir enige ouer ’n hartverskeurende ervaring. Vir Zedra (Zahida) Abrahams van die Diazville-buurt het…
-
Madlanga-kommissie: Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se spinnekopweb
Die “Vusimuzi ‘Cat’ Matlala-spinnekopweb” is besig om weekliks stuk vir stuk voor die Madlanga-kommissie te ontvou. Name van betrokkenes en…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Staat van beskuldiging: Uitspraak voorbehou in Ramaphosa interdiksaak
Die lot van pres. Cyril Ramaphosa se politieke toekoms hang in die weegskaal nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Donderdag, 16 Julie,…
-
Paramedikus sterf tydens noodreaksie in botsing in Gqeberha
’n Gewone noodreaksie het Woensdagoggend, 15 Julie, in ’n tragedie geëindig toe ’n paramedikus van Bester Emergency Medical Services (EMS)…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









