Madlanga-kommissie: Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se spinnekopweb

Mbuyiseli Madlanga by die Madlanga-kommissie.
Mbuyiseli Madlanga by die Madlanga-kommissie. Foto: Gallo Images/Frennie Shivambu.

Die “Vusimuzi ‘Cat’ Matlala-spinnekopweb” is besig om weekliks stuk vir stuk voor die Madlanga-kommissie te ontvou. Name van betrokkenes en dié wat te siek is om voor die kommissie te getuig, duik soos paddastoele op – van Julius Malema, die EFF-leier, tot Feroz Khan, die geskorste polisiegeneraal, wat in die hospitaal aansterk ná ’n oënskynlike sluipmoordpoging.

Byna elke naam wat genoem word, het een ding in gemeen: ’n verbintenis met Matlala, die baas van die “Groot Vyf”-kartel en Medicare24.

  • Lees meer hoer al die name wat al by die kommissie genoem is met Matlala verband hou in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos