Nuus
-
Hill-Lewis vra vir kalmte te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie
Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA en burgemeester van Kaapstad, het ’n beroep op kalmte en respek vir die…
-
DA-leier spreek nasie toe oor Suid-Afrika se politieke toekoms
Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sal vanaand, 24 Junie, ’n spesiale toespraak aan die nasie lewer waarin hy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
VF Plus: ‘Kaapstad-begroting melk belastingbetalers genadeloos’
Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/27-boekjaar, wat eerskomende Maandag, 29 Junie, tydens ’n raadsvergadering bespreek gaan word, gaan sy…
-
Tania Koen: ’n Stem vir slagoffers
Sy was nog altyd een wat haar oor die eenkantmense, die geboeliedes en vertraptes, ontferm het. Dis immers hoe ma…
-
Polisie gereed vir ‘enige moontlike scenario’ voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders
Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, sê die Wes-Kaapse…
-
Dramatiese redding toe stygende waters 96 stappers in Visrivier-canyon vaskeer
Al 96 stappers wat in die Visrivier-canyon in Namibië vasgekeer is ná swaar reën en stygende watervlakke wat uitgangsroetes afgesny…
-
Hof verklaar munisipale hoof finansiële beampte se aanstelling onwettig
Die Vrystaatse hooggeregshof het bevind dat die aanstelling van Amos Makoae as hoof finansiële beampte van Masilonyana-plaaslike munisipaliteit onwettig was.…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 23 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Soektog na 6de persoon in Vaalrivier duur voort, rede vir bootramp ondersoek
’n Sesde persoon, wie vermoedelik verdrink het, word nog vermis ná ’n tuisgemaakte boot met 20 plaaswerkers aan boord verlede…
Brekende Nuus
-
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge sê hulle gaan in die komende maande groter druk op die Nasionale Tesourie plaas om verskaffers wat die staat miljoene rand kos deur korrupte praktyke en die versuim om dienste te lewer, op die swartlys te plaas
-
Yahya Rahim Safavi, ’n adviseur van Iran se opperleier Mojtaba Khamenei: ‘Sedert die konflik van die Persiese Golf en die Straat van Hormoes na die Rooisee uitgebrei het, is dit moontlik dat die front in reaksie op verdere oorlog selfs verder sal uitbrei, tot by die Indiese Oseaan en moontlik selfs verder’
-
Die DA in Tshwane eis dat die twee maande salarisboete van sowat R200 000 wat aan Eugene Modise, onderburgemeester van die Tshwane-metro en streeksvoorsitter van die ANC opgelê is omdat hy versuim het om sy finansiële belang in Triotic Protection Services te verklaar, onmiddellik toegepas word
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









