Nuus
-
‘Vroue vat voor’ op Kaapse Vlakte
Dag en nag is hulle die anties wat hul lewe op die spel plaas om hul gemeenskappe op die Kaapse…
-
14 nuwe ambulanse vir die Vrystaat, nog meer moontlik op pad
Die premier van die Vrystaat, MaQueen Letsoha-Mathae, het saam met die LUR vir gesondheid, Monyatso Mahlatsi, en die LUR vir…
-
Skattige renoster Tshepi steel harte
Toe Arrie van Deventer van The Rhino Orphanage in Limpopo in April hoor van ’n babarenoster wat wees gelaat is…
-
Pasop, bedrieërs bly doenig onder vals amptelike vaandel!
Die Kantoor vir die Nakoming van Gesondheidstandaarde (KNGS) het ’n dringende waarskuwing aan gesondheidsorgpraktisyns regoor Suid-Afrika uitgereik nadat berigte ontvang…
-
Haatspraak: SA Menseregtekommissie verwelkom hofuitspraak teen Ngizwe Mchunu
Die SA Menseregtekommissie (SAMRK) het ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom waarin bevind is dat die omstrede mediapersoonlikheid…
-
Kolisi: Barbarians-wedstryd beslis nie vriendskaplik nie, maar volwaardige toets vir Bokke
Springbokkaptein Siya Kolisi het beklemtoon dat Saterdag se wedstryd teen die Barbarians by die Nelson Mandela Bay Stadium geensins as…
-
Midde-Ooste-oorlog: ‘Geen duidelike oorwinnaars’
Top-amptenare van Amerika en Iran sou Vrydag in Switserland vergader om ’n ooreenkoms te onderteken om ’n einde aan die…
-
Bek-en-klouseer op Stellenbosse kommersiële plaas bevestig
Die Wes-Kaapse departement van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme het Donderdag, 18 Junie, ’n uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in Stellenbosch…
-
Peet Viljoen se inhegtenisneming ‘lank beplan’
Die omstrede Peet Viljoen en sy vrou Mel Viljoen was bewus daarvan dat die polisie op hul spoor is en…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 19 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge sê hulle gaan in die komende maande groter druk op die Nasionale Tesourie plaas om verskaffers wat die staat miljoene rand kos deur korrupte praktyke en die versuim om dienste te lewer, op die swartlys te plaas
-
Yahya Rahim Safavi, ’n adviseur van Iran se opperleier Mojtaba Khamenei: ‘Sedert die konflik van die Persiese Golf en die Straat van Hormoes na die Rooisee uitgebrei het, is dit moontlik dat die front in reaksie op verdere oorlog selfs verder sal uitbrei, tot by die Indiese Oseaan en moontlik selfs verder’
-
Die DA in Tshwane eis dat die twee maande salarisboete van sowat R200 000 wat aan Eugene Modise, onderburgemeester van die Tshwane-metro en streeksvoorsitter van die ANC opgelê is omdat hy versuim het om sy finansiële belang in Triotic Protection Services te verklaar, onmiddellik toegepas word
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









