ANC-lede in Knysna vrees vir hul lewe

Die gemeenskap van Knysna was vandeesweek onder streng polisiebewaking ná die skietdood van drie ANC-lede en ’n polisiekaptein.
Die gemeenskap van Knysna was vandeesweek onder streng polisiebewaking ná die skietdood van drie ANC-lede en ’n polisiekaptein. Foto: Facebook.

ANC-raadslede in die Knysna-munisipaliteit het nou 24 uur per dag ’n lyfwag om hulle te beskerm.

Feroz Cachalia, die minister van polisie, is nog besig met ’n 14-dae-risikobepaling, maar intussen is opgetree om raadslede se veiligheid te waarborg, het Manqoba Ngubu, die waarnemende munisipale bestuurder van die Knysna-­munisipaliteit, aan Die Papier gesê.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos