Nuus
-
‘Doelbewuste kwaadwillligheid’ wis bedreigde spesie-teelgroep uit
’n Hele teelgroep van 20 Afrika-wildehonde – waaronder tien kleintjies – is uitgewis in wat owerhede as ’n daad van…
-
Van byna uitgewis tot duisende: Brasilië se walvisse maak ’n merkwaardige terugkeer
Wat ’n paar dekades gelede ondenkbaar was, speel nou weer voor die kus van Brasilië af: groot getalle boggelrugwalvisse keer…
-
’n Week van afskeid: Sterre wat vir altyd onthou sal word
Die vermaaklikheidswêreld het die afgelope week van verskeie bekende name afskeid geneem – van ’n country-musiekikoon en legendariese akteurs tot…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 28 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Rugbywedstryd lok duisende besoekers en hupstoot toerisme in Kaap
Die Springbokke en die All Blacks se kragmeting in Kaapstad dié naweek gaan nie net oor rugby nie, maar kan…
-
Droogte druk Swartland-koringboere tot die rand
Swartland-koringprodusente staan vanjaar voor ’n moeilike keuse: hoe lank kan hulle nog klimaatsrisiko absorbeer voordat dit nie meer finansieel volhoubaar…
-
OVK: Die 17:00-sperdatum
Politieke partye en onafhanklike kandidate het nog net enkele ure om hul kandidaatbenoemings vir Suid-Afrika se 2026-plaaslike verkiesing te finaliseer…
-
Kaapstad se misdaad daal – maar geweld bly ’n harde werklikheid
Kaapstad se ernstige misdaad toon volgens die Stad ’n vierde agtereenvolgende tydperk van verbetering, maar die jongste syfers beklemtoon ook…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Springbokke het die eerste Bok-toets teen die All Blacks in die Greatest Rivalry-reeks verloor. Hierdie naweek vind die tweede…
-
AfriForum en March vry na mekaar
Toe die 30 Junie-protesoptogte plaasgevind het, was die land gereed vir grootskaalse onluste. Min sou ons toe kon raai die…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








