Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Sharpeville-oorlewendes van 1960 dagvaar regering
Prokureurs wat oorlewendes en familielede van slagoffers verteenwoordig wat dood is toe apartheidspolisie op ’n betoging in Sharpeville losgebrand het,…
-
Ebola-uitbreking in DRK eis meer as 3 000 lewens
Die dodelikste Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het reeds 3 007 lewens geëis. Volgens die jongste amptelike…
-
Grandi Theunissen: ‘Ek wil nog ’n bydrae lewer’
Grandi Theunissen (66) se skuif na die DA in Tshwane is nie ’n skielike besluit nie. “Dit was ’n proses…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Tiger Woods pleit skuldig aan roekelose bestuur ná ongeluk in Florida
Gholflegende Tiger Woods het Woensdag skuldig gepleit op aanklagte van nalatige en roekelose bestuur, vyf maande nadat ’n motorongeluk op…
-
Siviwe Gwarube skort nuwe katalogus vir die grondslagfase op vir 2027-skooljaar
Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, het besluit om die nuwe nasionale katalogus vir die grondslagfase op te skort, en…
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
Jacques Umans (66) en sy vrou, Marlene Umans (68), moes Maandag, 31 Augustus, in die hof verskyn het op aanklagte van bedrog,…
-
VF Plus mik steeds na Tshwane-koalisie
Die VF Plus se vernaamste projek is “om in die 10 weke wat voorlê tot met die verkiesing die maksimum…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 1 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









