Nuus
-
Dirco: Zuma se Indië-besoek was privaat
Die Suid-Afrikaanse regering sê voormalige pres. Jacob Zuma se omstrede besoek aan Indië in Junie was ’n private besoek en…
-
Madlanga: Kommissie speel teen tyd
Die afgelope week het die Madlanga-kommissie een van sy grootste onthullings nóg beleef, maar met talle getuies wat steeds moet…
-
Dringende beroep: Red die 8 000 geblikte leeus
Die bewaringsorganisasies Bloodlions en Humane World for Animals het ’n dringende beroep op lede van die portfoliokomitee oor bosbou, visserye…
-
Hulle kan haka, ons kan skrum! Kom skrum saam met die Bokke
Die All Blacks het hul haka. Suid-Afrika het iets anders: ’n skrum wat bewe. Nou is dit tyd vir elke…
-
Weervoorspelling: 100% kans op spek vandag
As jy vandag op die pad is, moenie nét jou sambreel of sonskerm inpak nie. Maak seker daar is plek…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 4 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Leon Schreiber: ‘Gee mense ’n beter ervaring’
’n Gifbeker. Dis hoe meer as een joernalis verwys het na die pos wat Leon Schreiber, die DA-minister van binnelandse…
-
DA se Brink en VF Plus se Spies lê saam klippe neer by nuwe Akademia-kampus
’n Onlangse video wat deur die VF Plus se Willie Spies aanlyn gedeel is, het groot aftrek geniet. Natuurlik juis…
-
Johannesburg: Verrotting ’n ‘nasionale krisis’
Die Goudstad het nie verniet sy naam nie – Johannesburg is ons ekonomiese spilpunt. Maar weens infrastruktuurveroudering en ander probleme,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









