Nuus
-
Vrystaat Landbou eis staatsingryping ná brutale plaasaanvalle
Saam met die stemme van politieke partye, het Vrystaat Landbou (VL) die onlangse plaasmoorde en -aanvalle, veral in Noordwes, ten…
-
Tesourie erken kommer oor land se trae ekonomiese groei
Die nasionale tesourie is self bekommerd oor Suid-Afrika se hardnekkig swak ekonomiese groei en waarsku dat geen mate van begrotingsdissipline…
-
Verkiesing: Dag 2 van spesiale stemming
Die tweede en laaste dag van spesiale stemming vir Suid-Afrika se 2026-plaaslike regeringsverkiesing het vanoggend afgeskop. Stemlokale regoor die land…
-
Verkiesing: Kiesers moet hierop let
Met Suid-Afrikaners wat môre, Woensdag 4 November, hul stemme in die plaaslike regeringsverkiesings uitbring, word kiesers aangeraai om deeglik voorbereid…
-
Verdagtes in Donovan Marx se wrede plaasaanval verskyn in die hof
Vyf verdagtes is die afgelope naweek in hegtenis geneem op aanklagte van poging tot moord, huisroof en die onwettige besit…
-
KYK: Die Papier is in Ventersdorp vir Donovan Marx se vermeende aanvallers se hofverskyning
Vyf verdagtes is die afgelope naweek in hegtenis geneem op aanklagte van poging tot moord, huisroof en die onwettige besit…
-
5 verdagtes hof toe oor die wrede plaasaanval op Donovan Marx
Vyf verdagtes is die afgelope naweek in hegtenis geneem op aanklagte van poging tot moord, huisroof en die onwettige besit…
-
Verkiesing: Alles oor Dag 1 se sterftes, chaos en stembriefdrama
Die eerste dag van spesiale stemming in Suid-Afrika het Maandag, 2 November, met verskeie ernstige haakplekke afgeskop. Hoewel die Verkiesingskommissie…
-
SA verloor voorkeurhandelstatus met Amerika ingevolge Agoa
Die Verenigde State (VSA) het besluit om Suid-Afrika se voorkeurhandelstatus ingevolge die African Growth and Opportunity Act (Agoa) op te…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 November, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








