Nuus
-
Spankeuse wys Rassie wil Nasies-trofee gryp
Vergeet van die kritiek en kantlynopmerkings: Rassie Erasmus, Bok-afrigter, wil die Nasieskampioenskap wen. Nie tweede kom nie, wén. Die voormalige…
-
Tappe gee feite oor skrums, sê Bokke knoei nie
Sak, Sarel! As dit maar so maklik was . . . Skrum is nie speletjies nie, maar dis iets waarin…
-
Lag, huil, word kwaad . . . maar kyk steeds
Jy weet jy moenie sommer iemand tussen 17:00 en 20:30 saans probeer bel indien hulle graag sepies kyk nie. Dis…
-
Die een met Matthew
“So no one told you life was gonna be this way . . . “ Vir derduisende mense is dit…
-
‘Voortsetting van ANC se instorting’
Wys jou duim, want dis jou stem wat hier getel het. Dit word perfek saamgevat deur Hermann Pretorius, hoof van…
-
Verkiesing: Ken jou stembriewe
Met drie verskillende stembriewe in sommige munisipaliteite, kan dit maklik verwarrend raak vir kiesers wat nie vertroud is met die…
-
Verkiesing: Fopnuus en KI-video’s op OVK se radar
Terwyl miljoene Suid-Afrikaners vandag hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, is daar ’n ander stryd wat hom grootliks agter…
-
Verkiesing: Só lyk die peilings
Met Suid-Afrikaners wat môre, Woensdag 4 November, hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, dui die jongste meningspeilings op ’n…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 November, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verkiesing: Dag 2 van spesiale stemming het steeds haakplekke, maar stem móét mens stem
Die tweede dag van spesiale stemming vir Suid-Afrika se plaaslike verkiesings is vandag, Dinsdag 3 November, deur verskeie logistieke en…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









