helen zille
-
Malema t. Zille: Regsgeding dreig oor bewerings van City Power wat gekaap is
Die politieke en regstoneel maak gereed vir ’n hoëprofiel-konfrontasie tussen die EFF-leier, Julius Malema, en die veteraan-DA-leier, Helen Zille, wat…
-
ActionSA en DA se koalisiegesprekke raak morsig
’n Koalisie tussen die DA en ActionSA om saam in Gauteng se metro’s te regeer, lyk onwaarskynlik weens Herman Mashaba,…
-
KYK: Zille is nie bang vir Lesufi nie
Helen Zille, die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, is vanoggend deur talle joernaliste ingewag toe sy gaan stem het. Sy…
-
Oogpunt: ‘Deeltydse’ Mashaba moet uit
Dat Herman Mashaba, leier van ActionSA, steeds sy persoonlike vete met Helen Zille, DA-burgemeesterskandidaat in Johannesburg, lewendig wil hou, is…
-
DA se Helen Zille: ‘Dit is Johannesburg se laaste kans’
Sy is oral. Op jou sosiale media platforms, in die nuus en in Johannesburg oral teen die lamppale. Daar was…
-
Mashaba skop vas oor Zille
Lank, lank gelede was Herman Mashaba, nou leier van ActionSA, deel van die DA. Daar het hy en Helen Zille…
-
Reclaim the City vier konstitusionele hof se uitspraak oor skoolterrein in Seepunt
Die konstitusionele hof het vroeër die maand beslis die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein in Seepunt in 2015 is onwettig. Dit…
-
KYK: Helen Zille ontplooi haar Blou Brigade
Dis nie ’n toertjie nie, maar ’n bewys van wat moontlik is. Só sê die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg,…
-
KYK: Helen Zille roei deur stormwater om weer diensleweringskwessies uit te wys
Fiksheid is blykbaar baie belangrik vir die DA se Helen Zille. Vandat sy teruggetrek het Johannesburg toe om die DA…
-
Helen Zille by DA-federale kongres: ‘Ons glo in ’n nasie wat nie deur ras nie, maar deur beginsels gedefinieer word’
Baie sal probeer om ons diversiteit te misbruik en Suid-Afrikaners volgens ras te verdeel . . . ons verwerp daardie…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), gaan riglyne vir plaaslike regeringskoalisies publiseer wat daarop gemik is om munisipaliteite te help om koalisieregerings meer doeltreffend te bestuur, met 138 munisipaliteite waar geen party ’n volstrekte meerderheid behaal het nie
-
Duitsland het ’n voorstel verwelkom om Europese onderhandelaars by toekomstige samesprekings tussen Rusland en Oekraïne te betrek, maar gesê ’n ooreenkoms om die oorlog in Oekraïne te beëindig is nodig voordat breër gesprekke met Rusland oor Europa se veiligheid gevoer kan word
-
ANC-lid van die groter Johannesburg-streek en dogter van oudpres. Jacob Zuma, Thuthukile Zuma, het uiteindelik haar bedankingsbrief aan die party gestuur nadat sy daarvan beskuldig is dat sy Fikile Mbalula op sosiale media aangeval en versuim het om haar pligte na te kom
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








