helen zille
-
KYK: Helen Zille, DA-kandidaat in Jhb., oefen haar swem- én kwinkslae in ‘slaggat-swembad’
Kompleet met pienk swemkeps, groot heldergeel swembril en duikpak oefen DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, in ’n massiewe…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
Brekende Nuus
-
Die Springbokke het met 21–19 teen Frankryk in Parys verloor nadat hulle in die tweede helfte sterk teruggeveg het
-
In die 43ste minuut kry Jasper Wiese die Bokke se tweede geel kaart . . . wat in ’n rooi kaart verander word vir ’n gevaarlike duikslag
-
Die Springbokke loop rustyd met 21–7 teen Frankryk agter in hul Nations Championship-kragmeting in Parys
-
Déjà vu? Lood de Jager kry ’n geel kaart binne die eerste 15 minute
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

