dink
-
Hoekom is almal so kwaad? Dís wat kenners sê
’n Mens sien en voel die woede oral om jou – op sosiale media, jou buurt se WhatsApp-groep, op ons…
-
Oogpunt: Hou aan vra oor korruptes
Dit is nodig dat die land weet wat die destydse strafregtelike ondersoek deur die Valke teen Dina Pule, die ANC-politikus…
-
Wenbrief van die week: Vriendelikheid vergoed vir verval
Na aanleiding van Keina Swart se onlangse rubriek oor hoe sy Nylstroom (Modimolle) beleef het: Ons is pas terug van…
-
Die WAT se woord van die week
rugbybloeds.nw. 1. Oorgeërfde aanleg of gevoel vir rugby: In sommige families is daar soveel rugbybloed dat pare broers saam vir…
-
Die Kinderfonds: Hoop begin met ’n stem
Soms is dit net een sin op ’n stukkie papier wat ’n kind se lewe verander. Toe kinders aan die…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die sesde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die WAT se woord van die week
ouwywepraatjies (ou-wy-we-praat-jies) s.nw. (soms as neerhalend aangevoel) Ligsinnige, onsinnige of leuenagtige praatjies; sin. ouvroupraatjies (minder gebruiklik): “Die oumense het sterk…
-
Kan KI ware geluk beteken?
As filosofiestudente wat op menslike geluk en kunsmatige intelligensie (KI) fokus, pak ons hierdie vraag in ’n onlangse artikel aan.…
-
Israel glo die streek beweeg na lang konflik
Benjamin Netanyahu, Israel se premier, se jongste verklaring dat Israel sy afhanklikheid van Amerikaanse wapens moet speen, verteenwoordig moontlik een…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









