Hoekom is almal so kwaad? Dís wat kenners sê

Foto: Adobe Stock

’n Mens sien en voel die woede oral om jou – op sosiale media, jou buurt se WhatsApp-groep, op ons paaie . . . Kuiers om die braaivleisvuur is lankal ook nie meer ’n gewaarborgde vredige ruimte nie.

“The age of rage”, noem ­kenners dit – ’n era gekenmerk deur verontwaardiging (geregverdig of ongeregverdig), digitale woede en grootskaalse politieke verdeeldheid.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos