dink
-
VDT Prokureurs se gholfdag mik na nóg groter steun vir Die Kinderfonds
VDT Prokureurs se jaarlikse gholfdag ten bate van Die Kinderfonds word op 29 Oktober by die Woodhill-gholfklub in Pretoria gehou.…
-
Kerkverskille nie oor nietige sake
Berigte of artikels oor woelinge in Afrikaanse kerke ontlok telkens kommentaar. Soms alte skerp kommentaar. Dit kom voor of die…
-
Afrikaners wat nie ‘ons-en-hulle-mense’ is nie
As jy na sosiale media kyk, sal jy dink Afrikaners is links of regs en niemand is in die middel…
-
Inkvlieg: Afrikaners raak keelvol vir links, regs se geskel
Soms stuur die besige redaksie vir Inkvlieg per abuis die verkeerde bladsy om op te skryf, maar dit bring insae…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die negende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Ons elektroniese nuusbrief is hier – registreer nou om nie Vrydag se aflewering mis te loop nie
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, Net vir jou, is nou beskikbaar en die eerste uitgawe het reeds verlede week verskyn. Dit…
-
Die WAT se woord van die week
syglyadder(sy-gly-ad-der) s.nw., syglyadders. (ongewoon) Adder wat met ’n tipiese sywaartse winding v.d. liggaam voortbeweeg, veral Namibadder: Die syglyadder het ’n…
-
Wenbrief van die week: Betaal tol met ’n glimlag
Onlangs het Sanral genoem dat hy dalk tolhekke op alle nasionale paaie moet bou om met instandhoudingskoste te help. En…
-
Jean Oosthuizen oor Bokkieweek: Waarom word bruin kinders uitgesluit?
In die felle, emosionele debat rondom Bokkieweek het die meeste deelnemers die bal heeltemal laat val. Wat as ’n gesprek…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









