Nuus

Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

Brekende Nuus

  • Die Taliban-regering van Afghanistan het gesê 4 burgerlikes is deur Pakistanse lugaanvalle dood, en gewaarsku dat daar ’n ‘gepaste reaksie’ op die aanvalle sal volg

  • Volgens ’n ontleding van data van EU-lidlande wat deur die Europese Kommissie gepubliseer is, het die gemiddelde dieselprys by vulstasies regoor die Europese Unie ’n rekordhoogte van 2,23 euro per liter bereik, wat neerkom op sowat $9,63 per Amerikaanse gelling

  • Familielede van sommige slagoffers wat tydens die massaskietery in KwaMakhutha in KZN dood is, ontken dat hul geliefdes by dwelmhandel betrokke was; 11 mense is Dinsdagaand dood en nog 3 beseer toe ’n groep mans met klapmusse en koeëlvaste baadjies op ’n huis in die woongebied losgebrand het, berig eNCA

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos