-
Afrika is groter as wat jy dink – VN steun nuwe wêreldkaart
Kyk jy na die wêreldkaart wat die meeste van ons op skool geleer het, lyk Afrika dalk kleiner as wat…
-
Anak Krakatau bars uit: Honderde vlugte ontwrig
Indonesië se Anak Krakatau-vulkaan het uitgebars en ’n groot deel van die land se lugverkeer ontwrig, met honderde vlugte wat…
-
Japan se jong prins word 20
Japan se prins Hisahito het vandag sy 20ste verjaardag gevier – ’n mylpaal wat veel groter betekenis vir die land…
-
Ons onthou: 80 teen 67 – die dag wat Suid-Afrika oorlog toe gestuur het
Op 6 September 1939, vandag 87 jaar gelede, het Suid-Afrika ’n besluit geneem wat die land se geskiedenis vir dekades…
-
AfD op drumpel van historiese deurbraak in Duitsland
Duitsers in die oostelike deelstaat Sakse-Anhalt gaan vandag, 6 September, na die stembus in ’n verkiesing wat veel groter politieke…
-
Dirco: Zuma se Indië-besoek was privaat
Die Suid-Afrikaanse regering sê voormalige pres. Jacob Zuma se omstrede besoek aan Indië in Junie was ’n private besoek en…
-
Madlanga: Kommissie speel teen tyd
Die afgelope week het die Madlanga-kommissie een van sy grootste onthullings nóg beleef, maar met talle getuies wat steeds moet…
-
Dringende beroep: Red die 8 000 geblikte leeus
Die bewaringsorganisasies Bloodlions en Humane World for Animals het ’n dringende beroep op lede van die portfoliokomitee oor bosbou, visserye…
-
Weervoorspelling: 100% kans op spek vandag
As jy vandag op die pad is, moenie nét jou sambreel of sonskerm inpak nie. Maak seker daar is plek…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 4 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










