-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 8 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Groot mensejag aan die gang vir man wat uit Rooigrond-gevangenis ontsnap
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur na ’n gevangene wat op Sondag, 6…
-
Munisipaliteit kyk dán na herrie oor verhuring
Die Stellenbosch-munisipaliteit sal eers in Oktober formeel aandag gee aan omstrede kwessies oor die verhuring en vervreemding van munisipale eiendom.…
-
Dis ons droom vir Kimberley se mense, sê Bergh
Vergeet vir ’n oomblik van Kimberley se gat – die Griekwas se afrigter Pieter Bergh, hoop juis niemand beland in…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Countrysanger Tommy Dell kritiek ná ernstige motorongeluk
Die Helderberg-gemeenskap is geskok nadat die countrysanger Tommy Dell (84) ernstig beseer en in die hospitaal opgeneem is ná ’n…
-
Midde-Ooste: ‘Skietstaking, maar kinders sterf steeds’
Die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) het pas bevestig dat die “skietstaking” in Gasa, wat op 10 Oktober 2025 in…
-
AfD wen historiese verkiesing in Duitsland
Duitsland se regse AfD het ’n historiese oorwinning in die deelstaat Sakse-Anhalt behaal en met 43,8% van die stemme die…
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van onbillike pryse geloof
Terwyl Suid-Afrikaanse boere ’n stryd voer teen die ergste voorval van bek-en-klouseer wat die land nog gehad het, is daar…
-
Twaalf SAPD-lede onthou ná dodelike jaar
Twaalf lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) wat die afgelope finansiële jaar in die uitvoering van hul pligte gesterf het,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










