Munisipaliteit kyk dán na herrie oor verhuring

Die Stellenbosch-stadsaal.
Die Stellenbosch-stadsaal. Foto: Facebook.

Die Stellenbosch-munisipaliteit sal eers in Oktober formeel aandag gee aan omstrede kwessies oor die verhuring en vervreemding van munisipale eiendom.

Dit volg nadat die nasionale tesourie reeds in Maart sy kommer uitgespreek het dat dele van die munisipaliteit se beleid en besluitnemingsprosesse nie met wetgewing strook nie.

Opposisiepartye beskuldig die munisipaliteit daarvan dat hy met die kwessie sloer.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos