-
KI v IK: Masjien of mens – watter een van die twee word die meeste in die werkplek vertrou?
Hoewel kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer take in die werkplek oorneem, bly die menslike element onvervangbaar. Die studie verwys…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 28 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Kokkedoor’ keer terug met klassieke kinkel – beoordelaars sê ‘meng knippie oud en skeutjie nuut’
Met ’n liefde en aanvoeling vir kos wat in ouma en ma se kospotte begin het, is die beoordelaars van…
-
‘Koning van instrumente’ herrys uit die rommel
In ’n eenvoudige, tydelike werkswinkel diep in die oorvol Nuseirat-vlugtelingkamp in sentrale Gaza-strook weerklink daar die sagte klank van ’n…
-
Jay Naidoo se ope brief aan pres. Ramaphosa: ‘Ons het nie nóg beloftes nodig nie, ons het optrede nodig’
Jay Naidoo, onder andere die stigter en eerste algemene sekretaris van COSATU het op 26 Junie ’n ope brief aan…
-
NW-boer swaar beboet oor 23 ongedokumenteerde werkers
In die Vorstershoop-streek in die Noordwes is ’n boer met R250 000 beboet terwyl 23 ongedokumenteerde buitelandse burgers wat na…
-
Vrede in die Midde-Ooste? Dís hoekom Israel en Hezbollah se aanvalle sal voortduur
Israel Katz, Israel se minister van verdediging, het verlede Sondag gesê Israeliese soldate in Suid-Libanon mag “sonder beperkinge” optree om…
-
Vergifnis en genade, smeek Mel en Peet
Die gewese prokureur Peet Viljoen wat hom nou aan die verkeerde kant van die gereg bevind, word deur 400 klagtes,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









