-
Private ystervuis ingespan vir 30 Junie-optogte: Heli’s, hommeltuie Dinsdag in die lug
In klaarblyklik ’n nuwe benadering deur die ANC word die ystervuis van Suid-Afrika se private veiligheidsmaatskappye volledig ingespan om die…
-
Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak
’n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar ’n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 25 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Geen skoon oudits vir metros terwyl inwoners meer betaal vir munisipale mislukking
Nie ’n enkele metropolitaanse munisipaliteit het ’n skoon oudit in die 2024/25-boekjaar behaal nie, ten spyte daarvan dat metros 54%…
-
Drakenstein-gevangenis weer in die kollig oor hoendersterftes
Die Drakenstein-gevangenis buite die Paarl is weer in die kollig nadat duisende hoenders na bewering verlede week op die korrektiewe…
-
Hill-Lewis vra vir kalmte te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie
Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA en burgemeester van Kaapstad, het ’n beroep op kalmte en respek vir die…
-
DA-leier spreek nasie toe oor Suid-Afrika se politieke toekoms
Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sal vanaand, 24 Junie, ’n spesiale toespraak aan die nasie lewer waarin hy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
VF Plus: ‘Kaapstad-begroting melk belastingbetalers genadeloos’
Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/27-boekjaar, wat eerskomende Maandag, 29 Junie, tydens ’n raadsvergadering bespreek gaan word, gaan sy…
-
Tania Koen: ’n Stem vir slagoffers
Sy was nog altyd een wat haar oor die eenkantmense, die geboeliedes en vertraptes, ontferm het. Dis immers hoe ma…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










