-
Bek-en-klou: Inentings nie al wat tel, sê kenners
Diere wat vroeër vanjaar teen bek-en-klouseer (BKS) ingeënt is, moet binnekort weer opvolg- of skraagdosisse kry om hul immuniteit op…
-
McKenzie stap weer uit die parlement voordat vrae oor Wêreldbeker-uitgawes gevra word
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, het vir die tweede keer uit ’n parlementêre vergadering gestap voordat…
-
Tekort aan munisipale vaardighede bedreig waterinfrastruktuurprojekte
Suid-Afrika se ingrypings om watervoorsiening te verbeter loop die gevaar om onvolhoubaar te word weens aanhoudende kapasiteitstekorte op munisipale vlak,…
-
Moqhaka: Skuld aan Eskom, korrupsie word ondersoek
Kroonstad, wat deel is van die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, se finansiële krisis verdiep: Sy Eskom-skuld is ongeveer R2,45 miljard, daar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KYK: Huldeblyke stroom in vir country-ikoon Dolly Parton
Dolly Parton, wat Dinsdag op die ouderdom van 80 oorlede is, was veel meer as die beeld van die “plattelandse…
-
DKD staar begrotingskrisis van R749 miljoen in die gesig
Die portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste het die departement van korrektiewe dienste (DKD) skerp gewaarsku oor ’n verwagte oorskryding van sy…
-
Kommer oor styging van masels-gevalle
Meer as 3 891 mense in Suid-Afrika is vanjaar al gediagnoseer met masels, wat beteken dat daar heelwat meer gevalle…
-
Geheue soos ’n olifant? Dís hoekom g’n heining kan keer
Bewaringswetenskaplikes vermoed hulle het vasgestel olifante word gebore met ’n “institusionele herinnering” aan oeroue migrasieroetes wat na kos en water…
-
Kripvreters, vakbondlui kry beter verhogings
Dit voel of alles duurder word terwyl jy armer en armer word. Maar dis nie so erg as wat dit…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










