-
4 van een familie sterf in botsing waarin jong pa ook sy lewe verloor
Ses persone – waarvan vyf van een familie – is in ’n botsing tussen twee voertuie op die R27 tussen…
-
Hofstryd oor Onteieningswet begin vandag in Kaapstad
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n grondwetlike uitdaging teen die Onteieningswet in die Wes-Kaapse hooggeregshof van stapel gestuur en voer…
-
Hierdie naweek in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 1 en 2 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus…
-
Twee mans die naweek in afsonderlike voorvalle in Worcester vermoor
Die polisie in Worcester het ’n moordsaak aanhangig gemaak nadat ’n 23-jarige man Saterdagaand, 1 Augustus, in Avianpark, Worcester doodgesteek…
-
Sowat 3 000 werksgeleenthede in gedrang sou inmaakfabriek deure sluit
Die beoogde sluiting van Premier Foods se Fruits Products Western Cape (FPWC)-aanleg in Tulbagh plaas sowat 3 000 permanente en…
-
Secunda se waterkrisis verdiep
Dis nou al 14 dae dat watertoevoer na Secunda en omliggende dele wat ook deel vorm van die Govan Mbeki-munisipaliteit…
-
Solidariteit en AfriForum terug in VSA om te gesels
Die Solidariteit-beweging is terug in Washington vir vergaderings met die Amerikaanse regering. Dirk Hermann, Solidariteit se bestuurshoof, het aan Die…
-
Busbestuurder in hegtenis ná noodlottige ongeluk waarin 10 Zimbabwiërs sterf
Die bestuurder van die bus waarin 10 Zimbabwiërs tragies op die N1 in die Vrystaat omgekom het, is deur die…
-
Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole
Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ontruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel…
-
Hill-Lewis maak Maandag groot aankondiging oor metropolisie
Die burgemeester van die Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis gaan Maandag ’n groot aankondiging oor meer magte vir die Stad se metropolisie…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










