‘Madlanga skep geleentheid om probleme op te los’

Die Madlanga-kommissie het op 17 September verlede jaar met sy werk begin.
Die Madlanga-kommissie het op 17 September verlede jaar met sy werk begin. Foto: SABC.

Die instelling van die Madlanga-kommissie oor korrupsie is ’n skokkende aantyging en ’n nasionale toets vir Suid-Afrika se regstelsel, sê dr. Johan Burger, misdaadkenner van die Instituut vir Sekerheidstudies.

Met die verlenging van die kontrak van lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, en die onlangse inhegtenisneming van polisielede, is die kommissie weer in die soeklig.

  • Lees joernalis Kaylie Joubert se volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos