Laer verhoging in petrolprys sal verbruikers inhaal, sê Dawie Roodt

’n Ontploffing kan gesien word ná aanvalle naby die Mehrabad-lughawe in Teheran, Iran.
’n Ontploffing kan gesien word ná aanvalle naby die Mehrabad-lughawe in Teheran, Iran. FOTO: Atta Kenare, AFP.

Die verlaagde brandstofheffing pas dalk nou verbruikers se sak, maar dit gaan hulle inhaal, waarsku ekonome – waarskynlik in die vorm van hoër inkomstebelasting.

“Mense gaan nou juig, maar moenie ’n fout maak nie, hierdie ding gaan terugkom om ons te byt,” sê Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient.

Hy noem die verligtingsmaatreëls “goedkoop politiekery”.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos