Midde-Ooste-konflik
-
Midde-Ooste: ‘Skietstaking, maar kinders sterf steeds’
Die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef) het pas bevestig dat die “skietstaking” in Gasa, wat op 10 Oktober 2025 in…
-
VSA en Iran ruil nuwe aanvalle uit terwyl hoop op vinnige vredesooreenkoms kwyn
Die Verenigde State het Donderdag nuwe aanvalle teen Iran uitgevoer, wat Teheran aangespoor het om met aanvalle op Amerikaanse basisse…
-
Midde-Ooste-konflik: VSA lê beslag op Iranse vragskip, Straat van Hormoes weer gesluit
Dit was ’n brose skietstilstand van die begin af. Nié Iran óf die VSA kon werklik hul sin kry in…
-
Sensitiewe skietstilstand in die Midde-Ooste: ‘Iran wen dié ronde’
Iran het ekonomies en militêr baie skade gely, maar polities en strategies hierdie ronde gewen, sê Heinrich Matthee, ’n ontleder…
-
Markte haal asem oor Iran-skietstaking
Wêreldleiers én internasionale markte het positief gereageer op die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging laat gisteraand oor ’n skietstaking…
-
Midde-Ooste-konflik kan Afrika se ekonomiese groei belemmer
Asof daar nie reeds genoeg newe-effekte van die konflik in die Midde-Ooste is nie, voer die Afrika-Unie en die Afrika-ontwikkelingsbank…
-
Laer verhoging in petrolprys sal verbruikers inhaal, sê Dawie Roodt
Die verlaagde brandstofheffing pas dalk nou verbruikers se sak, maar dit gaan hulle inhaal, waarsku ekonome – waarskynlik in die…
-
SA middelklas nie verskans teen oorlog
Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knieë bring, al word ’n skietstaking bereik. ’n…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







