Kantoor of kombuistafel?

Werk.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die styging in brandstofpryse verander nie net hoe Suid-Afrika­ners bestuur nie, maar ook waar hulle werk.

Tydens die Covid-19-inperkings het dit die nuwe normaal geword om tuis te werk.

Anja Bates, hoof van data by die werksoekmaatskappy Pnet, sê Suid-Afrikaners het weer in 2023 en 2024 teruggekeer kantoor toe.

Maar platsakverbruikers sny nou waar hulle kan – onder meer op brandstof. Discovery Insure se data, wat op 1 Junie uitgereik is, toon mense het in Mei 23% minder brandstof as in Januarie en Februarie gekoop.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos