Werk
-
Uitgebrand of doodmoeg?
Die woord uitgebrand word eintlik te maklik gebruik, sê kenners. Om doodmoeg te wees kan dalk dui op ander faktore…
-
SA se werkloosheid styg tot 33,6% namate werkkrisis verdiep
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal van 2026 tot 33,6% gestyg, die hoogste vlak in vier jaar,…
-
‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?
“Ek het griep.” Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld…
-
Kantoor of kombuistafel?
Die styging in brandstofpryse verander nie net hoe Suid-Afrikaners bestuur nie, maar ook waar hulle werk. Tydens die Covid-19-inperkings het…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



