Die WAT se woord van die week

Besigheid.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

syns gelyke
(verouderd) Ook, verouderd, synsgelyke.

Gespesialiseerde uitdr.:

syns: syns gelyke lem. wat sy gelyke is of aan hom gelykwaardig is: Ook dit moet ’n trekboer verkoop; dat sommers ’n boertjie vir jou as syns gelyke … sê: “Doen dit,” en jy moet (A.H. Jonker: Trekboer, 1934, 78). Cornelis Gram was ’n kêrel wat onder syns gelykes die aandag sou getrek het (C.L. Leipoldt: Huis, 1931, 1).


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos