WAT

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    Bokke(Bok-ke) s.nw.

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    rubberlyfs.nw., rubberlywe. Buitengewoon slap, soepel lyf waarmee kontorsies uitgevoer kan word: Hy (die danser) is ritmies, en sy rubberlyf ken…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    puntemasjien s.nw., puntemasjiene. Iem. wat as deelnemer aan ’n kompetisie, spel, wedstryd, of dergelike op ’n gereelde grondslag ’n groot…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    hookah-pyp(ook sonder ’n koppelteken hookahpyp) (hoo-kah-pyp) s.nw., hookah-pype. (hookah: <Hindi of Oerdoe huqqā <Arab. ḥuqqa, “kissie, fles”, wat verwys n.d.…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    pynpolisies.nw. (studentetaal; skertsend) Noodhulp- of ambulansbeamptes wat by ’n sportbyeenkoms diens doen: As Ceasar jou grond toe bring, … boor…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    rugbybloeds.nw. 1. Oorgeërfde aanleg of gevoel vir rugby: In sommige families is daar soveel rugbybloed dat pare broers saam vir…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    ouwywepraatjies (ou-wy-we-praat-jies) s.nw. (soms as neerhalend aangevoel) Ligsinnige, onsinnige of leuenagtige praatjies; sin. ouvroupraatjies (minder gebruiklik): “Die oumense het sterk…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    urk s.nw., urke. (geselstaal) Onverfynde, ongure persoon met, tipies, ’n oneerbare, twyfelagtige karakter: Hy (die sanger) is ’n skobbejak, ……

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    moestuin s.nw. (verouderend) GROENTETUIN: Buite is oom Gielie besig in die moestuintjie en dan weer by sy vrugtebome (Mikro: Porseleinkat,…

  • Die WAT se woord van die week

    Die WAT se woord van die week

    swym (bet. 1) s.nw. (verhewe; verouderd) 1a. Toestand of gevoel van ekstase of euforie: Ek is na die kopvelmassering in…

Brekende Nuus

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

  • Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie

  • Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is

  • Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos