Betogings maar net die begin, dreig March and March-leier

Lede van die Zoeloe-regiment bekend as amabutho, Dinsdag in Durban. Foto: Marco Longari, AFP

’n Massiewe, proaktiewe ontplooiing van die polisie in samewerking met die private veiligheidsektor het die land­wye betogings teen onwettige immigrante Dinsdag in die meeste metropole in bedwang gehou.

Lt.genl. Tebello Mosikili, die nasionale hoof van NatJoints, het gesê ’n hoëgereedheidsgrondslag het grootliks chaos voorkom. Volgens Wahl Bartmann, die uitvoerende hoof van die veiligheidsmaatskappy Fidelity, was die samewerking tussen die polisie en die private veiligheidsektor baie goed.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos